Sondagaand 10 Junie 2012

Sondagaand 10 Junie 2012: Waarom is die kerk verantwoordelik vir soveel onreg?
Mense sê: Die kerk het 'n geskiedenis om onreg te steun en kulturele verval te veroorsaak!


Preekreeks – Godsvrae
(10 Junie 2012)
Preek 4:         Waarom is die kerk verantwoordelik vir soveel onreg?
Is die kerk/Christene verantwoordelik vir onreg in die wêreld? Is die kerk skeinheilig, huigelaars, “fake.”
Navorsing wat bewys dat
·         85% van kerklos jongvolwassenes se dat Christene is  hypocritical, skeinheilig.
·         85 % van kerklos say Christians say one thing, do something else.
·         45% of young adults inside the church say the same thing.
Wat is die gevolge hiervan?   
Keller: Many people who take an intellectual stand against Christianity do so against a background of personal disappointment with Christians and churches. 
Mense draai hulle rug op die kerk. Dit bring ‘n ongelooflike wantroue, geloofwaardigheids krisis mee vir die kerk en vir die Christendom. 
Ghandi:         “I like your Christ, I do not like your Christians. Your Christians are so unlike your Christ.”
Het die kerk iets te sê hieroor…..
1.    Die kerk erken dis waar!
2.    Die kerk besef dis verkeerd!
3.    Dit gaan nie oor die kerk nie!
4.    Die kerk moet beter doen!
Die kerk erken dis waar!
Onreg in die Bybel en die na-Bybelsetyd …..
Bybelse tyd :
·         Josef en sy broers wat hom verkoop,
·         Dawid en Batseba en die onreg wat Dawid gedoen het, owerspel en moord op Urija
·         Judas verraai vir Jesus
·         Petrus verloёn vir Jesus, die rots waarop Jesus sy kerk wil bou!
Na-Bybelse tyd
·         Kruistogte
·         Rassisme in Suide van VSA
·         Apartheid in SA
Keller noem dit Christian Character flaws in sy boek . 
Hy se: “Anyone involved in the life of a church will soon discover the many flaws in the character of the average professing Christian.”
Keller: The church is a hospital for sinners, not a museum for saints.
Die kerk besef dis verkeerd!
Kan die kerk maar nou net onreg pleeg soos ons wil?
Jesus is baie ernstig hieroor. Onreg en huigelaary, valsheid is ‘n sterk tema in Jesus se bediening op aarde.
Dit gaan nie oor die kerk nie! 
Jy kannie jou rug draai op die kerk op grond van jou ervaring van Christene, mense nie.
Dit gaan oor God en nie die kerk nie.
Die kerk moet beter!
Keller skryf: What is the answer then, to the very fair and devastating criticism of the record of the Christian church?
The answer is not to abandon the Christian faith, because that would leave us with neither the standard nor the resource to make corrections.  Dws se om jou rug op christenskap te draai agv die realiteit van onreg en fakeness los jou dan met niks. 
“In stead we should move to a fuller and deeper grasp of what Christianity is!”
 Jak 2:1- 9 en 13 help ons
Julle bely julle geloof ....
Vers 1            Julle wat glo in ons Here Jesus Christus, die Here aan wie die heelikheid behoort. 
Arm as sambreel term vir mense wat onreg beleef
Breer betekenis vir armes.
pto-khos ('πτωχός)  to be thoroughly frightened, to cower (koes, te hurk, in een krimp, kruip) down or hide oneself for fear.
Iemand wat vrees vir die ander persoon .....
God kies die armes ....
Vers 5             God kies vir armes, swakkes, verontregtes
Wat is die regte ding om te doen ...
Vers 8             As julle werklik die wet van die koninkryk van God onderhou soos dit in die Skrif staan: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself,” dan doen julle reg.
“In stead we should move to a fuller and deeper grasp of what Christianity is!”

No comments:

Post a Comment