Monday, June 11, 2012

Sondagaand 10 Junie 2012: Waarom is die kerk verantwoordelik vir soveel onreg?
Mense sê: Die kerk het 'n geskiedenis om onreg te steun en kulturele verval te veroorsaak!




Preek notas is beskikbaar as jy "Click" op Sondagaand 10 Junie, bo in die regterkantste kolom van die skerm onder die hoof "PAGES" .

Sunday, June 10, 2012

Sondagoggend 10 Junie 2012: Wie gee jou die reg om vir my te sê hoe ek moet lewe?
Mense sê: Die "een-waarheid-pas-almal-godsdiens" is net eenvoudig te beperkend!



Preek notas is beskikbaar as jy "Click" op Sondagoggend 10 Junie, bo in die regterkantste kolom van die skerm onder die hoof "PAGES" .
Sondagaand 03 Junie 2012: Waarom laat God lyding toe?
Mense sê: Ek wil nie in 'n God glo wat lyding veroorsaak nie, selfs al bestaan hy, sy of dit!



Preek notas is beskikbaar as jy "Click" op Sondagaand 03 Junie, bo in die regterkantste kolom van die skerm onder die hoof "PAGES".
Sondagoggend 03 Junie 2012: Hoe kan ons sê daar is net een weg tot God?
Mense sê: Is dit nie arrogant om jou godsdiens bo ander godsdienste te stel en dan almal te probeer bekeer tot jou godsdiens nie?

Preek notas is beskikbaar as jy "Click" op Sondagoggend 03 Junie, bo in die regterkantste kolom van die skerm onder die hoof "PAGES" .

Sunday, August 28, 2011

28 Augustus - My getuienis aangaande my verlossing na aanleiding van Sondagaand se erediens!


Jy word uitgenooi om jou persoonlike getuienis aangaande jou verhouding met God op hierdie “virtuele” kerkdeure van La Rochelle te plaas. Wees onbeskaamd in die uiting van ons geloof!


Thursday, August 11, 2011

14 Augustus - Die skrif alleen

21 Augustus - Jesus Christus alleen

Hoekom is dit dat binne die Christelike geloof daar so baie mense is wat glo/dink dat die mens self ‘n aandeel het in verlossing.  
Dws daar word geglo dat Jesus vir ons sondes aan die kruis gesterf het, maar dat die mens self ook nog sekere dinge moet doen???

Hoe voel jy oor die bogenoemde stelling?